33 En dié wat deur Jehovah omgebring is, sal dié dag beslis van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde lê.+ Daar sal nie oor hulle geweeklaag word nie, en ook sal hulle nie versamel of begrawe word nie.+ Soos mis op die oppervlak van die aarde sal hulle word.’+