3 En jy moet dit stuur na die koning van Edom+ en na die koning van Moab+ en na die koning van die kinders van Ammon+ en na die koning van Tirus+ en na die koning van Sidon,+ deur die hand van die boodskappers wat na Jerusalem, na Sedekiʹa, die koning van Juda, kom.