14 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “’n Ysterjuk sal ek op die nek van al hierdie nasies sit, om Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, te dien;+ en hulle sal hom dien.+ En selfs die wilde diere van die veld sal ek aan hom gee.”’”+