Jeremia 30:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En uit hulle sal daar beslis danksegging uitgaan en die geluid van dié wat lag.+ En ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie min word nie;+ en ek sal hulle talryk maak, en hulle sal nie onbeduidend word nie.+
19 En uit hulle sal daar beslis danksegging uitgaan en die geluid van dié wat lag.+ En ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie min word nie;+ en ek sal hulle talryk maak, en hulle sal nie onbeduidend word nie.+