Jeremia 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ek sal hulle reinig van al hulle oortredings waarmee hulle teen my gesondig het,+ en ek sal al hulle oortredings vergewe waarmee hulle teen my gesondig het en waarmee hulle teen my oortree het.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 33:8 Jeremia, bl. 152-153
8 En ek sal hulle reinig van al hulle oortredings waarmee hulle teen my gesondig het,+ en ek sal al hulle oortredings vergewe waarmee hulle teen my gesondig het en waarmee hulle teen my oortree het.+