Jeremia 35:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar hulle het gesê: “Ons sal geen wyn drink nie, want Joʹnadab, die seun van Regab,+ ons voorvader, het ons beveel en gesê: ‘Julle mag tot onbepaalde tyd geen wyn drink nie, nie julle of julle kinders nie.+
6 Maar hulle het gesê: “Ons sal geen wyn drink nie, want Joʹnadab, die seun van Regab,+ ons voorvader, het ons beveel en gesê: ‘Julle mag tot onbepaalde tyd geen wyn drink nie, nie julle of julle kinders nie.+