18 En vir die huis van die Regabiete het Jeremia gesê: “Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Omdat julle die gebod van Joʹnadab,+ julle voorvader, gehoorsaam het en voortgaan om al sy gebooie te onderhou en alles te doen wat hy julle beveel het,+