Jeremia 38:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar as jy nie na die vorste van die koning van Babilon uitgaan nie, dan sal hierdie stad in die hand van die Galdeërs gegee word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontkom nie.’”+
18 Maar as jy nie na die vorste van die koning van Babilon uitgaan nie, dan sal hierdie stad in die hand van die Galdeërs gegee word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontkom nie.’”+