22 En kyk! al die vroue wat in die huis van die koning van Juda oorgebly het,+ word uitgelei na die vorste van die koning van Babilon,+ en hulle sê:
‘Die manne wat in vrede met u gelewe het, het u verlei+ en die oorhand oor u gekry.+
Hulle het u voet in die modder laat insink; hulle het in die teenoorgestelde rigting teruggetrek.’+