8 Maar tien manne wat hulle onder hulle bevind het, het onmiddellik vir Isʹmael gesê: “Moet ons nie doodmaak nie, want ons besit verborge skatte in die veld: koring en gars en olie en heuning.”+ Toe het hy daarvan afgesien en hulle nie in die midde van hulle broers doodgemaak nie.