9 En die reënput waarin Isʹmael+ al die lyke gegooi het van die manne wat hy doodgemaak het, was ’n groot reënput, die een wat koning Asa gemaak het weens Baäsa, die koning van Israel.+ Dié het Isʹmael, die seun van Netanʹja, gevul met diegene wat omgebring is.