Jeremia 43:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom. Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 43:7 Die Wagtoring,2006/8/15, bl. 19
7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.