Jeremia 44:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur, ja, vroeg opgestaan en gestuur,+ om te sê: “Moet asseblief nie hierdie verfoeilike ding doen wat ek gehaat het nie.”+
4 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur, ja, vroeg opgestaan en gestuur,+ om te sê: “Moet asseblief nie hierdie verfoeilike ding doen wat ek gehaat het nie.”+