Jeremia 48:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “‘Op al die dakke van Moab en op sy openbare pleine—oral—is daar geweeklaag;+ want ek het Moab gebreek net soos ’n houer waarin ’n mens geen behae het nie’,+ is die woord van Jehovah.
38 “‘Op al die dakke van Moab en op sy openbare pleine—oral—is daar geweeklaag;+ want ek het Moab gebreek net soos ’n houer waarin ’n mens geen behae het nie’,+ is die woord van Jehovah.