Jeremia 48:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Die stede sal ingeneem word, en sy versterkte plekke sal beslis verower word. En die hart van die sterk manne van Moab sal in dié dag word soos die hart van ’n vrou wat in barensnood verkeer.’”+
41 Die stede sal ingeneem word, en sy versterkte plekke sal beslis verower word. En die hart van die sterk manne van Moab sal in dié dag word soos die hart van ’n vrou wat in barensnood verkeer.’”+