Jeremia 49:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Oor Kedar+ en die koninkryke van Hasor,+ wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is,+ het Jehovah die volgende gesê: “STAAN OP, trek op na Kedar, en plunder die kinders van die Ooste.+
28 Oor Kedar+ en die koninkryke van Hasor,+ wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is,+ het Jehovah die volgende gesê: “STAAN OP, trek op na Kedar, en plunder die kinders van die Ooste.+