Jeremia 50:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle sal die pad na Sion bly vra, met hulle gesig in daardie rigting,+ en sê: ‘Kom en laat ons ons met Jehovah verbind in ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, wat nie vergeet sal word nie.’+
5 Hulle sal die pad na Sion bly vra, met hulle gesig in daardie rigting,+ en sê: ‘Kom en laat ons ons met Jehovah verbind in ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, wat nie vergeet sal word nie.’+