Jeremia 50:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 “Soos by God se verwoesting van Sodom en van Gomorʹra+ en sy afhanklike dorpe”,+ is die woord van Jehovah, “sal geen mens daar bly nie, en ook sal die mensekind nie as ’n vreemdeling daarin woon nie.+
40 “Soos by God se verwoesting van Sodom en van Gomorʹra+ en sy afhanklike dorpe”,+ is die woord van Jehovah, “sal geen mens daar bly nie, en ook sal die mensekind nie as ’n vreemdeling daarin woon nie.+