Jeremia 51:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+
44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+