Esegiël 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het toe gesien, en kyk! daar was ’n gestalte wat soos vuur gelyk het;+ van wat soos sy heupe gelyk het en ondertoe, was daar vuur,+ en van sy heupe af en boontoe was daar iets wat soos ’n ligglans gelyk het, soos die gloed van elektrum.+
2 En ek het toe gesien, en kyk! daar was ’n gestalte wat soos vuur gelyk het;+ van wat soos sy heupe gelyk het en ondertoe, was daar vuur,+ en van sy heupe af en boontoe was daar iets wat soos ’n ligglans gelyk het, soos die gloed van elektrum.+