Esegiël 15:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Soos die wingerdstok onder die bome van die woud, wat ek as brandstof aan die vuur gegee het, so het ek die inwoners van Jerusalem oorgegee.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:6 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 17
6 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Soos die wingerdstok onder die bome van die woud, wat ek as brandstof aan die vuur gegee het, so het ek die inwoners van Jerusalem oorgegee.+