Esegiël 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n Baie groot menigte soos die uitspruitsels van die veld het ek jou gemaak sodat jy gegroei+ en groot geword en met die beste sieraad ingekom het.+ Die twee borste het ferm geword, en jou hare het welig gegroei, terwyl jy naak en ontbloot was.”’
7 ’n Baie groot menigte soos die uitspruitsels van die veld het ek jou gemaak sodat jy gegroei+ en groot geword en met die beste sieraad ingekom het.+ Die twee borste het ferm geword, en jou hare het welig gegroei, terwyl jy naak en ontbloot was.”’