37 daarom, kyk, ek bring almal bymekaar wat jou hartstogtelik liefhet, vir wie jy aangenaam was, en almal wat jy liefgehad het tesame met almal wat jy gehaat het, en ek sal hulle van oral af teen jou bymekaarbring en jou geslagsdele vir hulle ontbloot, en hulle sal al jou geslagsdele sien.+