Esegiël 16:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 En jy het nie in hulle weë gewandel nie, en ook het jy nie volgens hulle verfoeilike dinge gehandel nie.+ Binne ’n baie kort rukkie het jy in al jou weë selfs verderfliker as hulle begin handel.+
47 En jy het nie in hulle weë gewandel nie, en ook het jy nie volgens hulle verfoeilike dinge gehandel nie.+ Binne ’n baie kort rukkie het jy in al jou weë selfs verderfliker as hulle begin handel.+