Esegiël 16:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En jy sal beslis aan jou weë dink+ en verneder voel wanneer jy jou susters ontvang, dié wat ouer is as jy sowel as dié wat jonger is as jy, en ek sal hulle beslis as dogters aan jou gee,+ maar nie weens jou verbond nie.’+
61 En jy sal beslis aan jou weë dink+ en verneder voel wanneer jy jou susters ontvang, dié wat ouer is as jy sowel as dié wat jonger is as jy, en ek sal hulle beslis as dogters aan jou gee,+ maar nie weens jou verbond nie.’+