Esegiël 20:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En ek sal julle suiwer van die opstandelinge en die oortreders+ teen my, want uit die land van hulle vreemdelingskap sal ek hulle uitlei, maar in die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+
38 En ek sal julle suiwer van die opstandelinge en die oortreders+ teen my, want uit die land van hulle vreemdelingskap sal ek hulle uitlei, maar in die land van Israel sal hulle nie kom nie;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+