Esegiël 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+ Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:3 Die Wagtoring,2007/7/1, bl. 14
3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+