Esegiël 23:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En die geluid van ’n geruste menigte was daarin,+ en na die manne uit die mensemassa is dronkaards+ uit die wildernis gebring, en hulle het armbande aan die hande van die vroue gesit en pragtige krone op hulle koppe.+
42 En die geluid van ’n geruste menigte was daarin,+ en na die manne uit die mensemassa is dronkaards+ uit die wildernis gebring, en hulle het armbande aan die hande van die vroue gesit en pragtige krone op hulle koppe.+