Esegiël 23:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 En die vergadering moet hulle met klippe gooi,+ en hulle sal met hulle swaarde neergevel word. Hulle seuns en hulle dogters sal hulle doodmaak,+ en met vuur sal hulle hulle huise verbrand.+
47 En die vergadering moet hulle met klippe gooi,+ en hulle sal met hulle swaarde neergevel word. Hulle seuns en hulle dogters sal hulle doodmaak,+ en met vuur sal hulle hulle huise verbrand.+