Esegiël 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 daarom, hier is ek; ek het my hand teen jou uitgesteek,+ en ek sal jou aan die nasies gee as iets om te plunder; en ek sal jou onder die volke uitroei en jou uit die lande vernietig.+ Ek sal jou verdelg,+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’
7 daarom, hier is ek; ek het my hand teen jou uitgesteek,+ en ek sal jou aan die nasies gee as iets om te plunder; en ek sal jou onder die volke uitroei en jou uit die lande vernietig.+ Ek sal jou verdelg,+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’