Esegiël 26:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ’n koning van konings,+ uit die noorde teen Tirus,+ met perde+ en strydwaens+ en ruiters en ’n vergadering,+ ja, ’n talryke volk. Esegiël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:7 Die Wagtoring,1988/9/15, bl. 22Skepping, bl. 216-217
7 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ’n koning van konings,+ uit die noorde teen Tirus,+ met perde+ en strydwaens+ en ruiters en ’n vergadering,+ ja, ’n talryke volk.