Esegiël 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die kinders van Arwad,+ ja, jou krygsmag, was rondom op jou mure, en dapper manne was in jou torings. Hulle ronde skilde het hulle rondom aan jou mure opgehang.+ Hulle het jou skoonheid vervolmaak.
11 Die kinders van Arwad,+ ja, jou krygsmag, was rondom op jou mure, en dapper manne was in jou torings. Hulle ronde skilde het hulle rondom aan jou mure opgehang.+ Hulle het jou skoonheid vervolmaak.