-
Esegiël 31:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 sodat nie een van die bome wat by water staan, hoog sal groei of sy top selfs tussen die wolke sal steek nie, en sodat nie een wat water drink, teen hulle sal opstaan in sy hoogheid nie, want hulle sal beslis almal aan die dood oorgegee word,+ aan die land daar onder,+ te midde van die mensekinders, aan dié wat na die kuil afdaal.’
-