Esegiël 33:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En kyk! jy is vir hulle soos ’n lied van sinlike liefdes, soos iemand met ’n mooi stem en wat goed op ’n snaarinstrument speel.+ En hulle sal beslis jou woorde hoor, maar niemand doen dit nie.+
32 En kyk! jy is vir hulle soos ’n lied van sinlike liefdes, soos iemand met ’n mooi stem en wat goed op ’n snaarinstrument speel.+ En hulle sal beslis jou woorde hoor, maar niemand doen dit nie.+