Esegiël 40:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En sy vensters en sy portaal en sy palmboomfigure+ het dieselfde afmeting gehad as dié van die poort waarvan die voorkant na die ooste toe is. En met sewe trappe kon mense daarin opgaan, en sy portaal was daarvoor.
22 En sy vensters en sy portaal en sy palmboomfigure+ het dieselfde afmeting gehad as dié van die poort waarvan die voorkant na die ooste toe is. En met sewe trappe kon mense daarin opgaan, en sy portaal was daarvoor.