-
Esegiël 40:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 En die poort van die binneste voorhof was teenoor die poort na die noorde; ook een na die ooste. En hy het van poort tot poort gemeet: honderd el.
-