5 Toe het Jehovah vir my gesê: “Mensekind, rig jou hart daarop+ en kyk met jou oë en hoor met jou ore alles wat ek vir jou sê oor al die insettinge van die huis van Jehovah en oor al die wette daarvan, en jy moet jou hart rig op die ingang van die Huis met al die uitgange van die heiligdom.