12 Omdat hulle hulle voor hulle drekgode bly dien het+ en vir die huis van Israel ’n struikelblok tot oortreding geword het,+ daarom het ek my hand teen hulle opgehef’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en hulle moet hulle oortreding dra.