9 En al die lewende siele wat wemel,+ sal oral waar die dubbele stroom kom, lewe kry. En daar sal ’n baie groot aantal visse wees, omdat hierdie water beslis daar sal kom, en die seewater sal gesond gemaak word,+ en alles sal lewe waar die stroom kom.