-
Daniël 3:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 Toe is Nebukadneʹsar met grimmigheid vervul, en sy gesigsuitdrukking het teenoor Sadrag, Mesag en Abedneʹgo verander. Hy het geantwoord en gesê dat die oond sewe keer warmer gemaak moet word as wat dit gewoonlik gemaak is.
-