2 En nou sal ek jou vertel wat die waarheid is:+
“Kyk! Daar sal nog drie konings vir Persië opstaan,+ en die vierde+ sal groter rykdom as al die ander vergaar.+ En sodra hy in sy rykdom sterk geword het, sal hy alles teen die koninkryk van Griekeland in beweging bring.+