Hosea 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want kyk! hulle sal weens die plundering moet weggaan.+ Egipte sal hulle bymekaarbring;+ Memfis+ sal hulle begrawe. Wat hulle begeerlike silwerware betref, netels sal dit in besit neem;+ doringbosse sal in hulle tente wees.+
6 Want kyk! hulle sal weens die plundering moet weggaan.+ Egipte sal hulle bymekaarbring;+ Memfis+ sal hulle begrawe. Wat hulle begeerlike silwerware betref, netels sal dit in besit neem;+ doringbosse sal in hulle tente wees.+