Hosea 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Assiʹrië sal ons nie red nie.+ Op perde sal ons nie ry nie.+ En ons sal nie meer vir die werk van ons hande sê: “O ons God!” nie, want deur u word ’n vaderlose seun barmhartigheid bewys.’+
3 Assiʹrië sal ons nie red nie.+ Op perde sal ons nie ry nie.+ En ons sal nie meer vir die werk van ons hande sê: “O ons God!” nie, want deur u word ’n vaderlose seun barmhartigheid bewys.’+