Hosea 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle sal weer in sy skaduwee woon.+ Hulle sal graan verbou en sal bot soos die wingerdstok.+ Sy gedagtenis sal soos die wyn van die Liʹbanon wees.
7 Hulle sal weer in sy skaduwee woon.+ Hulle sal graan verbou en sal bot soos die wingerdstok.+ Sy gedagtenis sal soos die wyn van die Liʹbanon wees.