Joël 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “BLAAS ’n horing in Sion+ en hef ’n oorlogskreet aan+ op my heilige berg.+ Laat al die inwoners van die land in beroering kom;+ want die dag van Jehovah kom,+ want dit is naby!
2 “BLAAS ’n horing in Sion+ en hef ’n oorlogskreet aan+ op my heilige berg.+ Laat al die inwoners van die land in beroering kom;+ want die dag van Jehovah kom,+ want dit is naby!