Joël 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Versamel die volk. Heilig ’n gemeente.+ Bring die ou manne bymekaar. Versamel kinders en dié wat aan die bors drink.+ Laat die bruidegom uit sy binnekamer uitgaan en die bruid uit haar bruidskamer. Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:16 Jehovah se dag, bl. 137
16 Versamel die volk. Heilig ’n gemeente.+ Bring die ou manne bymekaar. Versamel kinders en dié wat aan die bors drink.+ Laat die bruidegom uit sy binnekamer uitgaan en die bruid uit haar bruidskamer.