Joël 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En Jehovah sal antwoord en vir sy volk sê: ‘Kyk, ek stuur vir julle die graan en die nuwe wyn en die olie, en julle sal beslis daarmee versadig word;+ en ek sal julle nie meer ’n smaad onder die nasies maak nie.+
19 En Jehovah sal antwoord en vir sy volk sê: ‘Kyk, ek stuur vir julle die graan en die nuwe wyn en die olie, en julle sal beslis daarmee versadig word;+ en ek sal julle nie meer ’n smaad onder die nasies maak nie.+