Amos 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek sal die muur van Rabba+ aan die brand steek, en die vuur moet sy woontorings verteer, met ’n alarmsein op die dag van oorlog, met ’n orkaan op die dag van stormwind.+
14 En ek sal die muur van Rabba+ aan die brand steek, en die vuur moet sy woontorings verteer, met ’n alarmsein op die dag van oorlog, met ’n orkaan op die dag van stormwind.+