Amos 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Wee dié wat in Sion gerus is+ en dié wat op die berg van Samariʹa vertrou! Hulle is die vooraanstaandes van die vernaamste deel van die nasies, en na hulle het die huis van Israel gekom.
6 “Wee dié wat in Sion gerus is+ en dié wat op die berg van Samariʹa vertrou! Hulle is die vooraanstaandes van die vernaamste deel van die nasies, en na hulle het die huis van Israel gekom.