Amos 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dit het hy my laat sien, en kyk! Jehovah het op ’n muur gestaan wat met ’n skietlood gemaak is,+ en daar was ’n skietlood in sy hand. Amos Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:7 Jehovah se dag, bl. 84-85
7 Dit het hy my laat sien, en kyk! Jehovah het op ’n muur gestaan wat met ’n skietlood gemaak is,+ en daar was ’n skietlood in sy hand.